Image Map Die opstal, nou pas gerestoreer Die huis en stoor met die klipmuur in die voorgrond Ons gaan nou die huis van binne besigtig Die uitsig vanaf die begraafplaas Van die akkerbome onder die dam is die huis nou mooi sigbaar sonder die boord Die uitsig van die ou pomphuis by die dam Die stalle in die voorgrond So lyk dit vanwaar die twee ou akkerbome eers gestaan het Die agterste werf Die ou stookhuis en kelder Die stoor Die ou klipkraal Sjoe maar die uitsig op die Swartberg is darem maar mooi! Reinet oorheers nou alweer die hele geselskap! Die boonste huis van Oom Willem en Tannie Grieta-hulle Daar is nou maar min oor van die ou murasie net onder die boonste huis Volgende Bladsy