Image Map Ons besoek die Koorts kerkhof Oupa en Ouma se graf Annie Koorts se graf Die Tannie wat vir Oupa op 'n tyd die huishouding behartig het Wie se graf is dit hierdie, Tanna? Die riviertjie op die plaas Vrede se opstal is ook onlangs gerestoreer Vleiland Vleiland se kerkie wat ook as skool gedien het Vleiland se kerkie se hoeksteen Okkie Olivier, die eienaar van Vleiland se winkel glimlag breed na so baie klandisie Die kinders koop terwyl die ou(er) mense gesels Vleiland se winkel was lanklaas so besig! Maar selfs hier geld die wet van Transvaal! Volgende bladsy