OOG Foto Album
Welkom by OOG se foto-album waar ons lede hulle fotos vertoon.
Stuur gerus jou fotos aan en sluit asseblief ´n kort beskrywing in.
Vir goeie orde, verkieslik net sterrekunde/OOG-verwante fotos asseblief.
Samekoms van die planete
- 6-7 Sep. 2005 vanaf Sutherland ... Willie Koorts
"Blote-oog" sonvlek
- 13 September 2005 vanaf Sandbaai ... Philip van Heerden
Maan en Venus samekoms
- 5 November & 4 Desember 2005 ... Verskeie
Somer konstellasies
- Desember 2005 vanaf Clanwilliam ... Ferdi Prins
Gordel van Venus
(die Aarde se skaduwee)
- Des 2005 & Jun 2006 ... Verskeie
Opkoms van die volmaan
- Februarie 2006 vanaf Klapmuts ... Carol Botha
Lentilulêre wolke
- Feb & Mei 2006, Hemel-en-Aarde vallei ... Philip van Heerden
Die Suidelike Hemelpool
- Maart 2006 vanaf Sutherland ... Ferdi Prins
Aardskyn beligte skrefiemaan en Mercurius
- April 2006 ... Carol Botha
Panorama reenboog oor die see by Bettysbaai
- Junie 2006 ... Johan Klopper
Eerste kwartier Maan met kraters aangedui
- 3 Julie 2006 ... Philip van Heerden
Okkultasie van Spica deur die Maan
- 4 Julie 2006 ... Carol Botha
Volmaan oor Kaapstad
- 11 Julie 2006 ... Louwtjie
Sprokie vir ´n Stadskind
- gesing deur ... Philip van Heerden
Antares okkultasie deur die Maan
- 4 Aug 2006 ... Philip van Heerden
Astrofoto van die Lagoon newel
- Sept 2006 ... Doug Carlson
Son- en wolkverkynsels
- Okt 2006 ... verskeie
Jupiter en Mercurius samekoms vanaf Sutherland
- 16 Okt 2006 ... Willie Koorts
McNaught - Die Groot Komeet van 2007
- Jan/Feb 2007 ... verskeie
Okkultasie van Venus deur die Maan
- 20 Jan 2007 ... verskeie
Totale verduistering van die Maan
- 3 Maart 2007 ... Hansie Schreuder
Dramatiese weerlig in Sutherland
- 2 April 2007 ... Willie Koorts
Die Blou Maan en Jupiter
- 1 Junie 2007 ... Philip van Heerden
Samekoms van Venus en die Maan
- April & Junie 2007 ... Carol en Willie
Dit sneeu in Sutherland
- Junie 2007 ... Willie
Planete samekoms
- 1 Julie 2007 ... Aubrey en Hannali Janse van Vuuren
Planete samekoms
- 19 Julie 2007 ... Philip van Heerden
Die Eerstekwartiermaan
- 23 Julie 2007 ... Philip van Heerden
Garth Williams skiet die Maan
- Junie 2008 ... Garth Williams
Venus, Jupiter en die Maan samekoms
- 1 Desember 2008 ... Verskeie
Danie Barnardo kom kuier vanaf Pretoria
- Januarie 2009 ... Serena Ingamells
Eerste Nasionale Sterrepartytjie, Britstown
- 25-27 April 2009 ... Serena en Daphne
Toets 'n 12.5-duim f/8 spieël
- Junie 2009 - Wim Filmalter
© 2009 OOG. Alle regte voorbehou