Die mense het behoorlik aan Carol se lippe gehang toe sy begin verduidelik wat jy in die teleskoop sien.