Louis besig om die 14-duim te rig. Links-agter, in die oranje IYA2009 T-hemp, is Joy van Biljon, 'n stigterslid, al die pad van die Koue Bokkeveld.