1935 Poskaart wat die Wellington Sterrewag insluit
Hierdie poskaart met die inskripsie: "The Garden from the back of Murray Hall. Observatory on the left, Music Rooms on right" gedateer 1935, bevestig die ligging van die sterrwag op die 1937 lugfoto.

Mense wat vertroud is met Wellington sal die groot boom op die horison herken wat steeds vandag daar pryk.

Bron: Wellington Museum.

Back na Venus Oorgangs blad