Transit Instrument Hierdie foto van 'n kombinasie Senit Teleskoop en omkeerbare Transit Instrument, hier afgeneem tydens een van die USNO se waarnemings van die Sonsverduisterings van 1900 en 1901, is identies aan die instrumente wat die Venus Oorgangs ekspedisies vergesel het. Hulle was gebruik vir die bepaling van breedtegraad en tyd.

Hierdie was Stackpole teleskope van "gebroke-buis" ontwerp met 'n 2½" lensopening en 30 duim fokuslengte. Die oogstuk was aan die linkerkant (ver ent), agter die gespeekte wyserplaat wiel. Die twee hake regs, was oorspronlik bedoel vir 'n olielamp vir kruishaar beligting, sigbaar in hierdie skets (12k.jpg).

Bron:
Publications of the USNO, Second Series, Vol. IV, Part IV, Plate V

Back na 1882 Venus Oorgang blad