Image Map Oupa en Ouma Koorts Oupa, Ouma en Christo Fotosessie voor die huis Oupa, Ouma, Oom Hannes Ouma poseer vir 'n foto Christo, Willie, Oupa en Ouma Christo, Willie en Oupa Oupa trek sy broek reg vir die kamera Oupa is nou reg om afgeneem te word Oupa, Ouma en Willie Ouma, Oupa, Oom Jannie en Tannie Liebie op die stoep Oom Jannie gryp vir tannie Liebie in 'n stywe lyfklem! Willie en Rommel op die voorstoep Marietta, Willie by die agterdeur Oom Hannes en Tannie Elsa by hulle blink vuurwa! Oom Hannes vind die water baie koud! Die uitsig oor die agterwerf Oom Willem laat die volstruise uitkom in die oggend Volgende Bladsy