Image Map Arme Marius word afgedril na die skietpunt deur RSM van Rhyn! Ag nee, wat se Bedfords is hier in jou loop!! Vat vyf, jou modder lyf! Ek begin nou twyfel of modder regtig so goed is vir jou vel! Wilrie en Lume' wil ook soos die groot kinders baljaar! Kyk, ek gaan nou-nou opstyg! Die water is heerlik! Volgende Bladsy