Image Map Hartlike verwelkoming en groet by aankoms Lowtjie op 'n sending terwyl die Koortse lekker gesels Party braai en ander maak slaai! Nee, hulle skep al op! Jaco-Chris is nou eers dors Willie wonder wie se vleis hy nou nog sal moet braai! Gideon en Willie kry eers 'n braai-les Darem lekker om weer met ou bure te gesels Party mense is hou hulle maar eenkant, bang hulle word in die werk gesteek! Ek kon sweer ek het nou net daar 'n spook sien beweeg! Rika kan net nie uitgepraat raak oor die lekker kos nie! Wie se kind is dit nou weer? Die jongklomp ontmoet eers mekaar Die kleintjies is darem nog laat wakker Elmene en Jacolene wat die naweek georganiseer het Tannie Grieta en Elise kuier heerlik om die kombuistafel Oom Neels, Elene en Elmene kyk fotos Sondagoggend toe ons wou Brunch was die weer sommer sleg Ten spyte van die reen bevestig Niel dat dit steeds lekker is! Volgende Bladsy